Laraine Stephens (gebore 24 Julie 1941) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hellfighters (1968) en in die televisiereekse Mission: Impossible (1966), Mannix (1967), en Police Woman (1974).
Filmografie Rolprente 1967: 40 Guns to Apache Pass 1968: Hellfighters 1969: The Thousand Plane Raid
Televisiereekse 1965: O.K. Crackerby! 1966: Mission: Impossible 1967: Mannix 1969: Bracken's World 1974: Police Woman 1975: Matt Helm 1979: Eischied
Televisierolprente 1972: The Screaming Woman 1973: Jarrett 1979: Dallas Cowboys Cheerleaders 1980: Dallas Cowboys Cheerleaders II
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu