Naomi Stevens (29 November 1926 – 13 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Apartment (1960), Valley of the Dolls (1967), en Hard Times (1975), en in die televisiereeks The Fugitive (1963).
Filmografie Rolprente 1960: The Apartment 1967: Valley of the Dolls 1975: Hard Times
Televisiereekse 1959: The DuPont Show with June Allyson 1963: The Fugitive 1975: The Montefuscos 1978: Vega$
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu