Martha Stewart (7 Oktober 1922-17 Februarie 2021) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Daisy Kenyon (1947), Are You with It? (1948), In a Lonely Place (1950), en Surf Party (1964).
Filmografie Rolprente 1946: Johnny Comes Flying Home 1947: Daisy Kenyon 1947: I Wonder Who's Kissing Her Now 1948: Are You with It? 1950: In a Lonely Place 1964: Surf Party
Televisiereekse 1951: Those Two
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021