Bern Nadette Stanis (gebore 22 Desember 1953) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Land of the Free? (2004), Caution! Heartache Ahead (2009), en N-Secure (2010), en in die televisiereeks Good Times (1974).
Filmografie Rolprente 2004: Land of the Free? 2009: Caution! Heartache Ahead 2009: The Adventures of Umbweki 2010: N-Secure
Televisiereekse 1974: Good Times 2013: Whatcha Cookin''' 2015: Base''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense