Wendie Jo Sperber (15 September 1958 – 29 November 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Wanna Hold Your Hand (1978), Bachelor Party (1984), Back to the Future (1985), en Back to the Future Part III (1990).
Filmografie Rolprente 1978: I Wanna Hold Your Hand 1984: Bachelor Party 1985: Back to the Future 1990: Back to the Future Part III
Televisiereekse 1980: Bosom Buddies 1981: Private Benjamin 1987: Women in Prison 1990: Babes
Televisierolprente 1987: The Importance of Being Funny in America
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu