Barbara Sheldon (24 November 1912 – 19 Oktober 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Flying Down to Rio (1933) en The Lucky Texan (1934).

Filmografie Rolprente 1933: Flying Down to Rio 1934: The Lucky Texan

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu