Margaret Sheridan (29 Oktober 1926 – 1 Mei 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Thing from Another World (1951), I, the Jury (1953), The Diamond Wizard (1954), en Pride of the Blue Grass (1954).

Filmografie Rolprente 1951: The Thing from Another World 1953: I, the Jury 1954: The Diamond Wizard 1954: Pride of the Blue Grass

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu