Nina Shipman (15 Augustus 1938 - 6 September 2026) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Say One for Me (1959), Blue Denim (1959), en High Time (1960), en in die televisiereeks The Andy Griffith Show (1960).
Filmografie Rolprente 1959: Say One for Me 1959: Blue Denim 1959: The Oregon Trail 1960: High Time
Televisiereekse 1960: The Andy Griffith Show
Televisierolprente 1963: Young Men in a Hurry
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu