Elaine Shepard (2 April 1913 – 6 September 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Darkest Africa (1936), Law of the Ranger (1937), Topper (1937), en The Falcon in Danger (1943).
Filmografie Rolprente 1936: Darkest Africa 1936: I Cover Chinatown 1937: Law of the Ranger 1937: Topper 1937: The Fighting Texan 1943: The Falcon in Danger
Televisierolprente 1966: Bat Men of Africa
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu