Lisa Sheridan (5 Desember 1974 – 25 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse CSI: Miami (2002), Invasion (2005), Journeyman (2007), en Halt and Catch Fire (2014).

Filmografie Rolprente 2000: Beat 2008: McCartney's Genes 2014: A Magic Christmas 2015: Only God Can 2018: Strange Nature

Televisiereekse 1998: Legacy 2000: FreakyLinks 2002: CSI: Miami 2005: Invasion 2007: Journeyman 2007: Conspiracy 2014: Halt and Catch Fire

Televisierolprente 2010: Healing Hands 2012: Home Invasion 2014: Category 5 2014: Taken Away

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu