Jean Sagal (gebore 9 Oktober 1967) is 'n Amerikaanse assistentregisseuse en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Grease 2 (1982) en in die televisiereekse Double Trouble (1984), Picket Fences (1992), en Two and a Half Men (2003).

Filmografie Rolprente 1982: Grease 2

Televisiereekse 1984: Double Trouble 1992: Picket Fences 2003: Two and a Half Men

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu