Hephzibah Menuhin (20 Mei 1920 – 1 Januarie 1981) was 'n Amerikaans-Australiese pianis, skrywer en menseregte aktivis. Sy was die suster van die violis Yehudi Menuhin en die pianis, skilderes en digteres Yaltah Menuhin. Sy was ook 'n begaafde taalkundige en skrywer, en was mede-outeur van verskeie boeke, en het baie skrywes die lig laat sien saam met haar tweede eggenoot, Richard Hauser.

Notas

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1981