Rosamond Pinchot (26 Oktober 1904 – 24 Januarie 1938) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent The Three Musketeers (1935).

Filmografie Rolprente 1935: The Three Musketeers 2017: The Suicide of Dorothy Hale

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1938 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu