Kelly Piper (1 September 1950 – 4 Desember 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Maniac (1980), Vice Squad (1982), Reckless (1983), en Rawhead Rex (1986).

Filmografie Rolprente 1980: Maniac 1982: Vice Squad 1983: Reckless 1986: Rawhead Rex

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu