Anne Pitoniak (30 Maart 1922 – 22 April 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Survivors (1983), Hiding Out (1987), Old Gringo (1989), en Unfaithful (2002).

Filmografie Rolprente 1983: The Survivors 1985: Agnes of God 1986: Black Lights White Shadows 1987: Hiding Out 1987: Housekeeping 1989: Old Gringo 2000: The Opportunists 2002: Unfaithful

Televisierolprente 1986: Miracle of the Heart: A Boys Town Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu