Shelley Plimpton (gebore 27 Februarie 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alice's Restaurant (1969), Putney Swope (1969), Glen and Randa (1971), en Foreplay (1975).

Filmografie Rolprente 1969: Alice's Restaurant 1969: Putney Swope 1971: Glen and Randa 1975: Foreplay

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu