Jean Porter (8 Desember 1922 – 13 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bud Abbott and Lou Costello in Hollywood (1945), Sweet Genevieve (1947), Cry Danger (1951), en The Left Hand of God (1955).
Filmografie Rolprente 1942: Fall In 1943: That Nazty Nuisance 1944: San Fernando Valley 1945: Bud Abbott and Lou Costello in Hollywood 1945: What Next, Corporal Hargrove? 1946: Betty Co-Ed 1947: Sweet Genevieve 1947: Little Miss Broadway 1947: Two Blondes and a Redhead 1951: Cry Danger 1951: G.I. Jane 1951: Kentucky Jubilee 1954: Racing Blood 1955: The Left Hand of God
Video's 2008: Dalton Trumbo: From A-List to Blacklist
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu