Eleanor Powell (21 November 1912 – 11 Februarie 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Born to Dance (1936), Honolulu (1939), Ship Ahoy (1942), en I Dood It (1943).
Filmografie Rolprente 1935: Broadway Melody of 1936 1936: Born to Dance 1937: Broadway Melody of 1938 1937: Rosalie 1939: Honolulu 1940: Broadway Melody of 1940 1941: Lady Be Good 1942: Ship Ahoy 1943: I Dood It 1944: Sensations of 1945
Televisiereekse 1953: The Faith of Our Children
Video's 2003: Begin the Beguine 2004: Ziegfeld Girl Intro
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu