Alexandra Powers (gebore 9 September 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dead Poets Society (1989), The Player (1992), Rising Sun (1993), en Last Man Standing (1996).
Filmografie Rolprente 1989: Dead Poets Society 1992: The Player 1993: Rising Sun 1993: The Seventh Coin 1996: Last Man Standing 1996: Race 1998: One Hell of a Guy
Televisierolprente 1990: Dangerous Pursuit 1993: A Matter of Justice 1994: Tonya & Nancy: The Inside Story 1998: Nobody Lives Forever
Video's 2018: Happy Birthday Alexandra (Kristin) Powers
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu