Priscilla Presley (gebore 24 Mei 1945) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Naked Gun: From the Files of Police Squad! (1988), The Adventures of Ford Fairlane (1990), The Naked Gun 2½: The Smell of Fear (1991), en Naked Gun 33 1/3: The Final Insult (1994). Sy was die voormalige vrou van Elvis Presley.
Filmografie Rolprente 1977: The Story of Elvis Presley 1988: The Naked Gun: From the Files of Police Squad! 1990: The Adventures of Ford Fairlane 1991: The Naked Gun 2½: The Smell of Fear 1994: Naked Gun 33 1/3: The Final Insult
Televisiereekse 1980: Those Amazing Animals
Televisierolprente 1988: Elvis and Me 1998: Breakfast with Einstein 2005: Elvis by the Presleys 2015: Joanna Lumley: Elvis and Me
Video's 1984: Elvis Presley's Graceland 1990: Elvis: The Great Performances - Center Stage, Volume One 2016: Them Guns: Muffins
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu