Sally Phipps (25 Mei 1911 – 17 Maart 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bertha, the Sewing Machine Girl (1926), Love Makes 'Em Wild (1927), None But the Brave (1928), en The One Woman Idea (1929).
Filmografie Rolprente 1926: Bertha, the Sewing Machine Girl 1927: Love Makes 'Em Wild 1927: High School Hero 1928: None But the Brave 1928: News Parade 1928: Why Sailors Go Wrong 1929: The One Woman Idea 1929: Joy Street
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu