Melody Patterson (16 April 1949 – 20 Augustus 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Angry Breed (1968) en The Cycle Savages (1969), en in die televisiereekse F Troop (1965) en Adam-12 (1968).

Filmografie Rolprente 1968: The Angry Breed 1969: The Cycle Savages 1971: Blood and Lace

Televisiereekse 1965: F Troop 1968: Adam-12

Video's 1990: The Immortalizer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu