Maria Ouspenskaya (29 Julie 1876 – 3 Desember 1949) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dodsworth (1936), Conquest (1937), The Rains Came (1939), en The Wolf Man (1941).

Filmografie Rolprente 1936: Dodsworth 1937: Conquest 1939: The Rains Came 1939: Love Affair 1941: The Wolf Man 1942: Mystery of Marie Roget 1946: I've Always Loved You

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1876 Kategorie:Sterftes in 1949 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Russiese aktrises van die 20ste eeu