Joy Page (9 November 1924 – 18 April 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Casablanca (1942), Kismet (1944), Man-Eater of Kumaon (1948), en Tonka (1958).
Filmografie Rolprente 1942: Casablanca 1944: Kismet 1948: Man-Eater of Kumaon 1951: Bullfighter and the Lady 1953: Conquest of Cochise 1953: Fighter Attack 1955: The Shrike 1958: Tonka
Televisiereekse 1959: Bold Venture
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu