Catherine Dale Owen (28 Julie 1900 – 7 September 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Rogue Song (1930), Born Reckless (1930), Strictly Unconventional (1930), en Behind Office Doors (1931).

Filmografie Rolprente 1929: His Glorious Night 1930: The Rogue Song 1930: Born Reckless 1930: Strictly Unconventional 1930: Such Men Are Dangerous 1930: Today 1931: Behind Office Doors 1931: Defenders of the Law

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu