Dorothy Page (4 Maart 1904 – 26 Maart 1961) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente King Solomon of Broadway (1935), The Singing Cowgirl (1938), Water Rustlers (1939), en Ride 'em, Cowgirl (1939).

Filmografie Rolprente 1935: King Solomon of Broadway 1935: Manhattan Moon 1938: The Singing Cowgirl 1939: Water Rustlers 1939: Ride 'em, Cowgirl

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1961 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu