Lucille Norman (15 Junie 1921 – 1 April 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Painting the Clouds with Sunshine (1951), Carson City (1952), en Sweethearts on Parade (1953).
Filmografie Rolprente 1946: The Great Morgan 1951: Painting the Clouds with Sunshine 1952: Carson City 1953: Sweethearts on Parade
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu