J. J. North (gebore 13 Desember 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Attack of the 60 Foot Centerfold (1995), Vampire Vixens from Venus (1995), en Psycho Sisters (1998).
Filmografie Rolprente 1993: Beauty School 1995: Attack of the 60 Foot Centerfold 1995: Vampire Vixens from Venus 1995: Depraved 1996: Vice Academy 5 1997: Bikini Hotel 1998: Psycho Sisters
Video's 1997: Hybrid
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu