Alice Nunn (27 Oktober 1927 – 1 Julie 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mommie Dearest (1981), Pee-wee's Big Adventure (1985), en Trick or Treat (1986), en in die televisiereeks The Phyllis Diller Show (1966).
Filmografie Rolprente 1981: Mommie Dearest 1985: Pee-wee's Big Adventure 1986: Trick or Treat
Televisiereekse 1965: Camp Runamuck 1966: The Phyllis Diller Show 1974: Tony Orlando and Dawn 1977: Westside Medical
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu