Mabel Normand (10 November 1892 – 23 Februarie 1930) was 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Venus Model (1918), Mickey (1918), Jinx (1919), en The Extra Girl (1923).
Filmografie Rolprente 1914: Tillie's Punctured Romance 1916: Charlie's Life 1918: The Venus Model 1918: Mickey 1918: Back to the Woods 1918: Dodging a Million 1918: The Floor Below 1918: Joan of Plattsburg 1918: Peck's Bad Girl 1918: A Perfect 36 1919: Jinx 1919: The Pest 1919: Sis Hopkins 1919: Upstairs 1919: When Doctors Disagree 1920: Pinto 1920: The Slim Princess 1920: What Happened to Rosa 1921: Molly O''' 1922: Head Over Heels 1922: Oh, Mabel Behave 1923: The Extra Girl 1923: Suzanna 1926: Raggedy Rose Televisierolprente 1980: Charlie Chaplin: The Little Tramp Video's 1998: Slapstick Encyclopedia, Vol. 4: Keaton, Arbuckle & St. John''
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1930 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1890's