Valora Noland (8 Desember 1941 – 27 Maart 2022) was 'n Amerikaanse aktrise.https://www.legacy.com/us/obituaries/marinij/name/valor-baum-obituary?n=valor-baum&pid=201828870 Sy war bekend vir haar rolle in die rolprente Muscle Beach Party (1964), Summer Children (1965), en The War Wagon (1967), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1964: Muscle Beach Party 1965: Summer Children 1966: The Passionate Strangers 1967: The War Wagon
Televisiereekse 1966: Star Trek
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu