Miriam Nesbitt (14 September 1873 – 11 Augustus 1954) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent The Way Back (1915).
Filmografie Rolprente 1910: Pigs Is Pigs 1913: Who Will Marry Mary? 1914: The Man Who Disappeared 1914: The Pines of Lorey 1915: The Way Back 1916: The Catspaw 1917: Builders of Castles 1917: Infidelity 1917: The Last Sentence
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1873 Kategorie:Sterftes in 1954 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu