Denise Nickerson (1 April 1957 – 11 Julie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Willy Wonka & the Chocolate Factory (1971) en Smile (1975), en in die televisiereekse Search for Tomorrow (1951) en Dark Shadows (1966).
Filmografie Rolprente 1971: Willy Wonka & the Chocolate Factory 1975: Smile 1978: Zero to Sixty 1993: Be My Baby
Televisiereekse 1951: Search for Tomorrow 1966: Dark Shadows
Televisierolprente 1971: The Neon Ceiling 1974: If I Love You, Am I Trapped Forever?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu