Gertrude Niesen (8 Julie 1911 – 27 Maart 1975) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Start Cheering (1938), Rookies on Parade (1941), He's My Guy (1943), en This Is the Army (1943).

Filmografie Rolprente 1938: Start Cheering 1941: Rookies on Parade 1943: He's My Guy 1943: This Is the Army

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu