Mary Newcomb (1893 – 1966) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent The Marriage Bond (1932).

Filmografie Rolprente 1921: The Passionate Pilgrim 1932: The Marriage Bond 1932: Women Who Play 1937: Strange Experiment

Televisierolprente 1946: Suspect 1946: The Masque of Kings 1948: Take Back Your Freedom

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1893 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu