Lillian Miles (1 Augustus 1907 – Februarie 1972) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Man Against Woman (1932), The Gay Divorcee (1934), The Old Homestead (1935), en Reefer Madness (1936).
Filmografie Rolprente 1932: Man Against Woman 1934: The Gay Divorcee 1935: The Old Homestead 1935: Calling All Cars 1935: Code of the Mounted 1936: Reefer Madness
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1972 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu