Osa Massen (13 Januarie 1914 – 2 Januarie 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Woman's Face (1941), Iceland (1942), Strange Journey (1946), en Rocketship X-M (1950).
Filmografie Rolprente 1935: Kidnapped 1941: A Woman's Face 1941: Accent on Love 1941: The Devil Pays Off 1941: Honeymoon for Three 1942: Iceland 1943: Jack London 1943: How to Operate Behind Enemy Lines 1944: The Black Parachute 1944: Cry of the Werewolf 1944: The Master Race 1944: Undercover 1946: Strange Journey 1946: Tokyo Rose 1946: The Gentleman Misbehaves 1948: Million Dollar Weekend 1950: Rocketship X-M 1955: Wiegenlied 1958: Outcasts of the City
Televisierolprente 1954: Dynamite, the Story of Alfred Nobel 1955: Cradle Song
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu