Edith Massey (28 Mei 1918 – 24 Oktober 1984) was 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pink Flamingos (1972), Female Trouble (1974), Desperate Living (1977), en Polyester (1981).
Filmografie Rolprente 1972: Pink Flamingos 1974: Female Trouble 1976: Edith's Shopping Bag 1977: Desperate Living 1981: Polyester 1984: Mutants in Paradise 1985: Divine Waters
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu