Peg Lynch (25 November 1916 – 25 Julie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Ethel and Albert (1953), Greta och Albert (1958), en Chintz (1981).
Filmografie Televisiereekse 1951: The Kate Smith Evening Hour 1953: Ethel and Albert 1958: Greta och Albert 1981: Chintz
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu