Sue Lyon (gebore 10 Julie 1946) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lolita (1962), The Night of the Iguana (1964), 7 Women (1966), en Tony Rome (1967).

Filmografie Rolprente 1962: Lolita 1964: The Night of the Iguana 1966: 7 Women 1967: Tony Rome 1967: The Flim-Flam Man 1970: Four Rode Out 1971: Evel Knievel 1973: To Love, Perhaps to Die 1973: Tarot 1976: Crash! 1977: End of the World 1978: The Astral Factor 1978: Towing

Televisierolprente 1977: Don't Push, I'll Charge When I'm Ready

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019