Lya Lys (18 Mei 1908 – 2 Junie 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente L'Age d'Or (1930), Confessions of a Nazi Spy (1939), The Return of Doctor X (1939), en Murder in the Air (1940).
Filmografie Rolprente 1930: L'Age d'Or 1930: Moral um Mitternacht 1933: Jimmy and Sally 1939: Confessions of a Nazi Spy 1939: The Return of Doctor X 1940: Murder in the Air
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu