Leni Lynn (3 Mei 1923 – 1 Januarie 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Babes in Arms (1939), Heaven Is Round the Corner (1944), Give Me the Stars (1945), en Springtime (1946).
Filmografie Rolprente 1939: Babes in Arms 1944: Heaven Is Round the Corner 1945: Give Me the Stars 1946: Springtime
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu