Emily Ann Lloyd (gebore 27 Maart 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kindergarten Cop (1990) en Apollo 13 (1995), en in die televisiereekse Knots Landing (1979) en Something So Right (1996).

Filmografie Rolprente 1990: Kindergarten Cop 1995: Apollo 13

Televisiereekse 1979: Knots Landing 1991: My Life and Times 1996: Something So Right

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu