Barbara Loden (8 Julie 1932 – 5 September 1980) was 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Wild River (1960), Splendor in the Grass (1961), en Wanda (1970).

Filmografie Rolprente 1960: Wild River 1961: Splendor in the Grass 1970: Wanda

Televisierolprente 1966: CBS Playhouse: The Glass Menagerie 1968: Fade-In

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1932