Jeanette Loff (9 Oktober 1906 – 4 Augustus 1942) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Annapolis (1928), The Racketeer (1929), Party Girl (1930), en Flirtation (1934).

Filmografie Rolprente 1928: Annapolis 1928: The Black Ace 1928: Hold 'Em Yale 1928: Love Over Night 1928: The Man Without a Face 1929: The Racketeer 1929: The Sophomore 1930: Party Girl 1930: Fighting Thru; or, California in 1878 1930: King of Jazz 1934: Flirtation 1934: St. Louis Woman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1942 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu