Kathleen Lockhart (9 Augustus 1894 – 18 Februarie 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sweethearts (1938), Penrod's Double Trouble (1938), Roughly Speaking (1945), en The Glenn Miller Story (1954).

Filmografie Rolprente 1936: Brides Are Like That 1936: Times Square Playboy 1938: Sweethearts 1938: Penrod's Double Trouble 1938: A Christmas Carol 1945: Roughly Speaking 1954: The Glenn Miller Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1894 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu