Andrea Leeds (14 Augustus 1914 – 21 Mei 1984) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Song of the Trail (1936), Stage Door (1937), The Goldwyn Follies (1938), en Swanee River (1939).

Filmografie Rolprente 1936: Song of the Trail 1937: Stage Door 1937: It Could Happen to You! 1938: The Goldwyn Follies 1938: Letter of Introduction 1938: Youth Takes a Fling 1939: Swanee River 1939: The Real Glory 1939: They Shall Have Music 1940: Earthbound

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1913