Virginia Leith (gebore 15 Oktober 1925-4 November 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Violent Saturday (1955), A Kiss Before Dying (1956), en The Brain That Wouldn't Die (1962), en in die televisiereeks The 20th Century-Fox Hour (1955).
Filmografie Rolprente 1955: Violent Saturday 1956: A Kiss Before Dying 1956: On the Threshold of Space 1956: Toward the Unknown 1962: The Brain That Wouldn't Die
Televisiereekse 1955: The 20th Century-Fox Hour
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019