Thelma Leeds (18 Desember 1910 – 27 Mei 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente New Faces of 1937 (1937), The Toast of New York (1937), Real Life (1979), en Modern Romance (1981).

Filmografie Rolprente 1937: New Faces of 1937 1937: The Toast of New York 1979: Real Life 1981: Modern Romance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu