Lila Leeds (28 Januarie 1928 – 15 September 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lady in the Lake (1946), The Show-Off (1946), Moonrise (1948), en Wild Weed (1949).
Filmografie Rolprente 1946: Lady in the Lake 1946: The Show-Off 1948: Moonrise 1949: Wild Weed
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu